Morten Grunwald

Morten Grunwald
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1934-12-09)9 Desember 1934
Sterfte 14 November 2018 (op 83)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Morten Grunwald (9 Desember 1934 – 14 November 2018) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fem mand og Rosa (1964), Strike First Freddy (1965), en Silent Heart (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search